Kragtige denke vir elke dag (eBoek)

365 Dagstukkies

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415326954
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415326954
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Kragtige denke vir elke dag is gebaseer op Joyce Meyer se topverkoper Verstaan die krag van jou denke. Dit bied 365 dagstukkies wat lesers sal help om die krag van hule denke en woorde te verstaan en te implementeer. Ons het die krag en die vermoë om die wyse waarop ons dink en praat te beheer. Dit is nie genoeg om op te hou om negatiewe dinge te sê nie, ons moet ook begin om positiewe dinge te verklaar. Ons moet ons gedagtes in ooreenstemming bring met God se Woord en dit uitspreek as ’n daaglikse belydenis. So kan ons negatiewe denke oorkom – deur ons gedagtes te rig op die positiewe dinge in God se Woord. Kragtige denke vir elke dag sal jou help om presies dit te doen. Hierdie kragtige dagstukkies is nie bedoel om net gelees te word nie, maar om gebruik te word: • Maak elke dag tyd om die daaglikse Skrifgedeelte en oordenking te lees • Memoriseer die positiewe verklaring by elke dagstukkie • Maak dit deel van jou belydenis deur die loop van die dag Kragtige denke vir elke dag voorsien jou van lewensveranderende waarhede direk uit God se Woord wat jy deel kan maak van jou gedagtes en elke dag van die jaar oor jou lewe kan verklaar. Oordink daardie waarhede deur die loop van jou dag en jy sal meer positief begin dink, praat, optree en selfs voel, namate jy kies om jou lewe elke dag te geniet.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Joyce Meyer
Cover of the book Living in the Light of His Love by Joyce Meyer
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Seasons of Blessing by Joyce Meyer
Cover of the book Geliefde Rebel by Joyce Meyer
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book n Donker dag in September (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Seisoene van die hart by Joyce Meyer
Cover of the book A Journey through Loss (eBook) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy