Strategie vir gebed (eBoek)

Aksieplan vir 'n gebedskryger

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alex Kendrick, Stephen Kendrick ISBN: 9781431615391
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 8, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Alex Kendrick, Stephen Kendrick
ISBN: 9781431615391
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 8, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig. STRATEGIE VIR GEBED bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat: 1. Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe – die krag en prioriteit van gebed 2. Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid 3. Ingesteldhede – soos gehoorsaamheid en volharding 4. Strategieë – hoe om te bid 5. Teikens – vir wie om te bid 6. Ammunisie – wat kan jy gebruik in jou gebede 7. Ekstra versterking – besprekingsvrae wat in groepe gebruik kan word STRATEGIE VIR GEBED sluit aan by die Kendrick-broers se fliek WAR ROOM. Dit is ’n hulpbron vir enigeen wat vasberade is om as oorwinnaars in gebed uit te styg.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book The Classic Children's Bible Storybook by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book My ABC Bible Storybook (eBook) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book New Every Morning (eBook) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Coping day by day by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Living in the Light of His Love by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Prayers for Little Hearts (eBook) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Daddy, Come Home by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Cover of the book Praat mekaar se taal by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy