Die naakte feite (eBoek)

Vrae wat jou ouers hoop jy nooit oor seks sal vra nie

Kids, My Family, My Feelings, My Friends, Health and Daily Living, Religion, Christianity, Social Issues
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter ISBN: 9781431611164
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
ISBN: 9781431611164
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Almal praat, dink en wonder oor seks, veral tieners. En tog is dit die één ding waaroor hulle nie maklik met hulle ouers kan praat nie. In DIE NAAKTE FEITE kom ervare beraders en leraars Jimi le Roux en Timothy Kieswetter, kenners op die gebied van seksuologie, Bybellering en pastorale bediening, tot almal se redding met eerlike, reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae wat tieners vra, soos: “Wanneer is mens reg vir seks?” en: “Wat sê die Bybel oor gay-wees?” Die vrae is in ses sinvolle afdelings verdeel, insluitend: Vrae oor ’n seun se liggaam, vrae oor ’n meisie se liggaam, vrae oor seks self en vrae oor verhoudings en seks. Die boek bevat ook ’n alfabetiese indeks met kort definisies en ’n lys met webtuistes en noodnommers waar tieners hulp kan kry in noodsituasies. DIE NAAKTE FEITE gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book In God's Embrace by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book 101 dagstukke vir tieners (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Liefde revolusie by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Eiland van toevlug by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Transform your work life by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book GodMoments for Moms (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy