Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek)

n Gids tot die verstaan van homoseksualiteit

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Du Rand, Marius Nel ISBN: 9781431616800
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 20, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Du Rand, Marius Nel
ISBN: 9781431616800
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 20, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wat sê die Bybel régtig oor selfdegeslagverhoudings? Is die Bybel verkeerd vertaal of verstaan ons nou skielik verkeerd? En hoe gemaak met homoseksuele persone in die kerk? HOMOSEKSUALITEIT EN DIE BYBEL is gebore uit die navorsing deur twee behoudende Bybelwetenskaplikes wat vra wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings en -intimiteit sê. Proff Jan du Rand en Marius Nel neem die leser op ’n reis deur die Ou en Nuwe Testament, en selfs in die breër gemeenskap waarbinne Israel en die eerste kerk geleef het, om te probeer verstaan wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings leer. Hulle ondersoek hoekom ons na die Bybel moet luister en ook hoe die heersende denke die verstaan van die Bybel beïnvloed. HOMOSEKSUALITEIT EN DIE BYBEL is ’n eerlike en opregte soeke na Bybelse antwoorde en sal lesers opnuut bewus maak van God se liefde en genade.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book My eerste book oor God by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book God Listens to You by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Jan Du Rand, Marius Nel
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy