Om bly te wees (eBoek)

Wanneer 'n feesviering in 'n tragedie eindig, stort haar lewe in duie

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley ISBN: 9781431602698
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 30, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley
ISBN: 9781431602698
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 30, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In OM BLY TE WEES moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik. In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer en soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om sy verhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe. In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander. OM BLY TE WEES is die vierde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In OM BLY TE WEES moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik. In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer en soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om sy verhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe. In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander. OM BLY TE WEES is die vierde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book It's Time (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Finding rest in God's love by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Vyftien minute (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Goue leierskap by Karen Kingsbury, Gary Smalley
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy