Liefde vir elke dag (eBoek)

365 Dagstukkies

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415326879
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415326879
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
‘God is liefde.’ Hierdie Bybelvers is alombekend en alombemind, maar verstaan ons werklik wat dit beteken en wat die implikasies daarvan vir ons daaglikse lewe is? As ons begin besef hoe lief God ons het en wat dit beteken dat Hy in sy Wese liefde is, kan dit nie anders as om ons te begin verander nie. Daardie besef leer ons om anders te kyk en anders te voel oor onsself, en dit vernuwe dan weer ons perspektief en emosies oor ander mense. Liefde is egter nie net ’n emosie nie. Dit is iets wat uiteindelik ook in ons daaglikse doen en late tot uiting kom. Liefde vir elke dag neem jou op ’n jaar-lange ont¬dekkingstog van wat liefde werklik beteken en watter uitwerking ware liefde op ons lewe en die wêreld om ons kan en behoort te hê. Helena Hugo bekyk verskeie aspekte van ’n lewe wat deur liefde aangedryf word aan die hand van onderwerpe soos: Liefde leer mense liefhê Liefde leer ons bid Liefde vernuwe ons hoop Liefde leer ons gehoorsaamheid en trou Liefde vergewe Liefde vir elke dag is ’n vars briesie wat gewaarborg is om nuwe lewe in moeë harte te blaas.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Helena Hugo
Cover of the book Prayers for Little Girls (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book The Reason for Joy (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book The Hand That Drove the Nails (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Vuurvas by Helena Hugo
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Helena Hugo
Cover of the book Dié kant van die hemel by Helena Hugo
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy