Ontsluit die poorte van die hemel

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415323403
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 8, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415323403
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 8, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Vir sommige Christene voel gebed, lofprysing en aanbidding soms soos 'n roetine. Weke en maande gaan verby sonder 'n teken van fi nansiële, geestelike of persoonlike deurbraak. In Ontsluit die poorte van die hemel wys Perry Stone die leser hoe om 'n stroom van hemelse seëninge vry te stel deur God se openbaring en die hulp van boodskappers (engele). Hy verduidelik gebed volledig en sluit voorbeelde in van beantwoorde gebede uit sy eie lewe. Met kragtige voorbeelde uit die lewens van Bybelse karakters, onthul hy: Twaalf waarhede wat hy by die grootste gebedsvegter geleer het, Die sleutel wat jou die poorte van die hemel sal laat herken, Wat jy moet doen as God nee sê of antwoorde vertraag, Sewe geestelike wette wat gevolg moet word vir beantwoorde gebed, Hoe om te bid deur die stryd van die eersgeborene. Ontsluit die poorte van die hemel is 'n nuttige gids oor gebed en die skrywer leer jou om in God se Guns en seën te wandel. God beantwoord dalk nie altyd ons gebede nie, maar Hy is altyd beskikbaar om na ons behoeftes te luister.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef liefde by Perry Stone
Cover of the book When the Holy Spirit Moves (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Perry Stone
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Perry Stone
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Perry Stone
Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by Perry Stone
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Vir hierdie oomblik/Vir altyd by Perry Stone
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Kind van die lig by Perry Stone
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Kruispad by Perry Stone
Cover of the book Fontein vir ’n vlugteling by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy