Kruispad

n Roman

Science Fiction & Fantasy, Fantasy, Fiction & Literature
Cover of the book Kruispad by William Paul Young, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: William Paul Young ISBN: 9781415323557
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 16, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: William Paul Young
ISBN: 9781415323557
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 16, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Kruispad vertel Paul Young, skrywer van die internasionale topverkoper, The Shack (in Afrikaans uitgegee as Die Shack), 'n hartroerende storie van transformasie in 'n man se lewe wat vasgevang was in sy eie bestaan, iewers tussen hemel en aarde. Anthony Spencer is 'n selfsugtige en egosentriese sakeman wat niks in die pad van sy sukses laat kom nie. Dit is tot die dag wat hy met serebrale bloeding in die waakeenheid beland. Hy 'ontwaak' in 'n surrealistiese wêreld waar hy duidelike interaksies met ander het, en hoewel hy aanneem dat hulle projeksies van sy eie verbeelding is, volg hy nietemin hul riglyne met die hoop dat dit na egtheid en selfs verlossing sal lei. Sal hierdie onverwagse samekoms van gebeure Tony dwing om te besin oor sy lewe en sal hy die moed hê om 'n besluit te neem oor 'n kwessie wat 'n ander onreg aangedoen het voor hy in die koma verval het? Paul Young is 'n uiters bekwame skrywer wat nie bang is om onderwerpe van diep teologiese belang aan te pak nie en Kruispad belowe om 'n blywende geestelike en emosionele indruk op lesers te laat en hul lewens te verander.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book More is Maandag (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by William Paul Young
Cover of the book Goggas en gediertes by William Paul Young
Cover of the book Tornado by William Paul Young
Cover of the book Advance your life by William Paul Young
Cover of the book Leef liefde by William Paul Young
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by William Paul Young
Cover of the book 558 Days (eBook) by William Paul Young
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by William Paul Young
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by William Paul Young
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by William Paul Young
Cover of the book Wen met gesindheid by William Paul Young
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy