In "Dís hoe jou man dink" bevestig skrywer Mary Farrar dat elke vrou – hetsy sy ’n eggenoot, ma of enkelloper is – ’n kragtige en lewensveranderende rol kan speel in die seksuele lewe van die mans in haar lewe. Leer om dinge vanuit sy perspektief te sien; dink soos hy dink; ervaar emosies soos hy dit doen; verbind met sy siel. Farrar gebruik Bybelse insig en die nuutste selkundige navorsing oor manlike seksualitieit om vroue te help om van die onbegrypbare vrae rondom hul mans se seksualiteit te beantwoord.