Die slotman (eBoek)

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die slotman (eBoek) by Maretha Maartens, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9781415324622
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9781415324622
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Madeline Durant is ’n aantreklike, intelligente vrou. As kind was sy gespanne en as tiener intens gevoelig vir atmosfeer, valsheid en verwerping. Sy kom uit ’n gebroke en later hersaamgestelde gesin – ’n ervaring wat diep letsels laat. Madeline en James trou jonk, en Madeline glo dat James Durant haar gelukkig gaan maak. James egter, probeer die groot 21ste-eeuse uitdaging van manwees voor die middeljare die hoof bied en dit in hierdie wêreld te maak. Ná jare se alleen-worstel deur bevallings, ernstige siekte en groot krisisse met die kinders, verloor Madeline haarself in die donker tonnels van selftwyfel, geestelike vervlakking en ’n gevoel van minderwaardigheid. Sy beweeg van ‘onskuldige ontvlugting’ na volslae dobbel-afhanklikheid. Die slotman word haar god, haar vreugde, haar kastyder, haar enigste hoop en haar ondergang. Uiteindelik het James genoeg gehad en wil van haar skei. Madeline wil egter nou gesond word. Sy wil uit die gemors kom en in ’n nuwe lewe wandel, maar James is siedend kwaad, verneder en stukkend. Is ’n egskeiding op God se agenda? En kan God dobbelafhanklikheid genees? Die slotman is ’n skreiend eerlike, volwasse verhaal van ’n huwelik wat aan ’n draadjie gehang het, van pyn en hunkering, van keuses en die mag van God. In Die slotman vind die leser werklike oorlewings- en oorwinningstegnieke, ’n analise van die redes agter groeiende afhanklikheid van dobbel en ander plesiergoed, en uiteindelik ook die Antwoord.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book ’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus by Maretha Maartens
Cover of the book It's Time (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Die ongetemde hart by Maretha Maartens
Cover of the book The Reason for Joy (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Maretha Maartens
Cover of the book The Hand That Drove the Nails (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Everyday a New Beginning by Maretha Maartens
Cover of the book Lei met sukses by Maretha Maartens
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Leef in God se liefde by Maretha Maartens
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Maretha Maartens
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Dié kant van die hemel by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy