88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek)

... en Bybelse antwoorde

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book 88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek) by Jan Van der Watt, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Van der Watt ISBN: 9781431607990
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 5, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Van der Watt
ISBN: 9781431607990
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 5, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Jan Van der Watt
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Parenting That Works (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Jan Van der Watt
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by Jan Van der Watt
Cover of the book Praat mekaar se taal by Jan Van der Watt
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Experiencing the Holy Spirit (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Onthou jy my? by Jan Van der Watt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy