Wees die pa wat sy nodig het (eBoek)

Die onuitwisbare invloed wat ’n pa op sy dogter se lewe het

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781415328897
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781415328897
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wees die pa wat sy nodig het is ’n oproep aan pa’s om die liefdevolle, aktief betrokke pa te word wat ’n dogter nodig het vir sukses in haar lewe en verhoudings. Die verhouding wat die meeste vir jou dogter saakmaak is nie die een met haar moeder nie – dit is die een met haar vader. Haar selfrespek, keuses, gedrag, karakter en selfs haar idees oor die keuse van ’n lewensmaat word direk gekoppel aan haar pa, wat die mees belangrike verteenwoordiger van die manlike spesie vir haar is. In Wees die pa wat sy nodig het wys Dr Kevin Leman jou om die taak van vaderskap afgehandel en goed afgehandel te kry, maar ook hoe om: Jou dogter te laat voel sy is uniek, spesiaal en gewaardeer Dissipline op die regte manier toe te pas … wanneer dit nodig is Haar die waarheid te vertel oor wat ouens regtig dink Die kritiese oog weg te draai Jou dogter voor te berei vir die lewe en verhoudingsukses Met ’n bietjie inspanning van jou kant af (en ’n paar Rand), kan jy die verhouding met jou dogter hê waarvan jy droom – gebaseer op wedersydse liefde en respek.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Kevin Leman
Cover of the book Ek glo (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Live Joyfully by Kevin Leman
Cover of the book Destined for Growth by Kevin Leman
Cover of the book Wandel met God (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book 101 Prayers for My Daughter (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Lei met sukses by Kevin Leman
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Advance your life by Kevin Leman
Cover of the book Lloyd Cele by Kevin Leman
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Kevin Leman
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Kevin Leman
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Leierskap sonder Grense by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy