Eendag (eBoek)

n Stormagtige tyd, 'n liefde wat bly hoop en 'n suster se soeke na versoening

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Eendag (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781431604456
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 22, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781431604456
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 22, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, druk die lewe in die kollig swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik, veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie. Die Flanigan-gesin is baie hartseer oor die verlies van die Christen-kinderteater en wend ’n laaste poging aan om te keer dat dit gesloop word. Intussen gee John Baxter die volgende tree in sy verhouding met Elaine. Dit lei tot ’n nuwe seisoen in sy lewe waarin hy moet besluit of hy die Baxter-huis gaan verkoop en ’n leeftyd se herinneringe verloor. Terwyl die res van die familie die toekoms en wat dit dalk inhou, oorweeg, moet hulle nou saamstaan soos nog nooit tevore nie. Net hulle liefde vir mekaar kan die Baxters help om die beproewings van vandag te oorleef sodat hulle die lewe kan lei wat hulle weet moontlik is ... eendag.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Daily Light Devotional by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Karen Kingsbury
Cover of the book The Deeper Christian Life (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Peace in His Presence (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Seasons of the heart by Karen Kingsbury
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Gewete van klip (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Brug by Karen Kingsbury
Cover of the book Liefde en stryd by Karen Kingsbury
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy