JY maak saak (eBoek)

Whatever ... en ander verskonings wat nie gaan werk nie

Nonfiction, Family & Relationships, Adolescence, Kids, Religion, Christianity
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Paige Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Paige Omartian ISBN: 9781431611355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Paige Omartian
ISBN: 9781431611355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wie het gesê jy kan niks doen nie net omdat jy jonk is? Hou op om jou lewe te vermors! Volg jou drome! Dít is Paige Omartian se boodskap aan jongmense in JY MAAK SAAK. Paige Omartian, skoondogter van New York Times-topverkoper-outeur Stormie Omartian, vertel hoe haar stryd teen kanker haar geleer het hoe kosbaar die lewe is. Sy wil jongmense wys dat hulle ’n verskil kan maak, want God het ’n doel vir elkeen en daar is nie ’n ouderdomsbeperking op nie. Sy moedig jongmense aan om: • te besef God gee vir hulle unieke vaardighede • te verstaan dat hul lewe ’n Goddelike doel het • hulleself toe te rus om uitdagings aan te pak • hul passies uit te leef en te leer om ander te dien Paige vertel merkwaardige verhale van jongmense wat vir niks teruggestaan het nie. Sy wys ook haar persoonlike foto’s en lesers kan ook haar webtuiste besoek vir ekstra foto’s, video’s en liedjies wat by die boek aansluit. JY MAAK SAAK sal jongmense se harte aanraak en inspireer om hul grootste drome te oortref.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Paige Omartian
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book Advance your life by Paige Omartian
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Leef in God se liefde by Paige Omartian
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Seisoene van seen by Paige Omartian
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Paige Omartian
Cover of the book ’n Lint in die wind by Paige Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy