Gesprekke met God (eBoek)

Gebede vir 'n dieper verhouding met God

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431611249
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431611249
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die meeste mense sukkel om daagliks tyd saam met God in gebed deur te bring. Bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wil hê mense moet bewus bly daarvan dat stiltetyd saam met God een van die sleutels bly tot ’n dieper verhouding met die Skepper. GESPREKKE MET GOD bevat 40 gebede, elk met spesiaal-uitgesoekte teksverse en ’n kerngedagte deur Angus. Van die temas sluit in: vertrou op God, keer terug na jou eerste liefde, berou, die belangrikheid van gebed en die noodsaaklikheid van familietyd. In GESPREKKE MET GOD sal lesers bemoediging vind om sake van ewigheidswaarde in hul lewe te prioritiseer en vas te staan in die geloof met hul oë op Jesus Christus.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Die meeste mense sukkel om daagliks tyd saam met God in gebed deur te bring. Bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wil hê mense moet bewus bly daarvan dat stiltetyd saam met God een van die sleutels bly tot ’n dieper verhouding met die Skepper. GESPREKKE MET GOD bevat 40 gebede, elk met spesiaal-uitgesoekte teksverse en ’n kerngedagte deur Angus. Van die temas sluit in: vertrou op God, keer terug na jou eerste liefde, berou, die belangrikheid van gebed en die noodsaaklikheid van familietyd. In GESPREKKE MET GOD sal lesers bemoediging vind om sake van ewigheidswaarde in hul lewe te prioritiseer en vas te staan in die geloof met hul oë op Jesus Christus.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Goue leierskap by Angus Buchan
Cover of the book Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Leef met selfvertroue by Angus Buchan
Cover of the book Gideon se geskenk by Angus Buchan
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Angus Buchan
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Angus Buchan
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Jy is 'n held by Angus Buchan
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Kind van die lig by Angus Buchan
Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book The Reason for Joy (eBook) by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy