Waag dit al is jy bang (eBoek)

Jy kan jou vrese oorkom en die lewe geniet

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415329566
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415329566
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Vrees oor die algemeen het ’n uitwerking op hoe ons volheid leef, en hou ons terug van dit wat ons lewens verryk en ook die lewens van ander. Maar jou lewenskwaliteit sal verbeter wanneer ons leer om te midde van vrees, waagmoedig te wees. In Waag dit, al is jy bang, verduidelik Joyce Meyer hoe Christene die verlammende krag van vrees kan oorwin deur bloot die Here aan te roep. ‘Moenie vrees nie’ kom regdeur in die Bybel voor. God weet sy kinders sal met vrees gekonfronteer word, maar Hy kan ons help om dit teen te staan. Dit is jou reg as erfgenaam omdat jy ’n kind van God is, om die lewe voluit te leef en te geniet. Joyce bemoedig jou om met ’n verwagting te leef terwyl jy leer om jou vrees te oorwin, om te word wat God wil hê jy moet wees en om te doen wat Hy wil hê jy moet doen. Met ’n kombinasie van persoonlike insig en bemoedigende Skrifgedeeltes, sal hierdie boek jou help om met God se krag jou vrese te oorwin en die beste te bereik wat jy kan.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Blessings of Joy (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Coping day by day by Joyce Meyer
Cover of the book Sononder (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by Joyce Meyer
Cover of the book The Family of Jesus (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book The Many Faces of Grief (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book 558 Days (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Joyce Meyer
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy