Sononder (eBoek)

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Sononder (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781431604463
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 8, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781431604463
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 8, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Met die eise van die lewe in Hollywood agter Dayne en Katy Matthews sien hulle uit na ’n nuwe hoofstuk om met ’n gesin te begin in Bloomington. Terselfdertyd is die personeel by CKT besig om alles gereed te kry vir die eerste produksie in Dayne en Katy se teater. Die Flanigans help om Bailey en Connor te ondersteun met hul oudisies vir die musiekblyspel, maar dan ontvang die familie tragiese nuus wat swaar op almal druk. Terselfdertyd moet Jim Flanigan ’n besluit maak wat drasties sy familie se lewe kan verander. Terwyl John Baxter gereed maak vir sy troue met Elaine Denning, kom een van die Baxters voor een van die moeilikste tye in sy lewe te staan. Sal ’n tyd van hernude liefde en hoop sterk genoeg wees om die heilige grond van ’n huwelik te ontwikkel? En wanneer die tyd uiteindelik aanbreek om die geliefde Baxter-huis te verkoop, ontmoet die herinneringe van lank gelede met die verskille van vandag. SONONDER, die laaste boek van die DAGBREEK-reeks, bewys weereens dat die ondersteuning van geloof en familie ’n persoon tot in die “sononder”-jare van jou lewe kan neem.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Questions God Asks Us by Karen Kingsbury
Cover of the book Pippie (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Everyday a New Beginning by Karen Kingsbury
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die verlange (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Discover Who You Really Are by Karen Kingsbury
Cover of the book Eersteling (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Daily Light by Karen Kingsbury
Cover of the book God hoor jou by Karen Kingsbury
Cover of the book No Compromise (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy