Die ongetemde hart

Ontdek die geheim van 'n man se siel

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Die ongetemde hart by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415316580
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 23, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415316580
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 23, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe wanneer hy moet wegbreek, en die onbekende moet aandurf met net God aan sy sy. Die enigste manier om werklik te weet wie jy is as ‘n man, om ‘n lewe te ontdek wat die moeite werd is om te leef, om ‘n vrou met oorgawe life te hê en nie die onsekerheid in jou hart aan jou kinders oordra nie, is om jou hart terug te kry. Hiedie boek handel nie oor die sewe dinge wat jy moet doe nom ‘n ‘gawe Christen’ te word nie. Dis ‘n oproepinstruksie om jou hart, jou passie en die ware aard wat God jou gegee het, terug te vind en vry te stel. Dit is ‘n uitnodiging om jou identiteit op te eis, onbekende streke te verken en jou lewe te leef soos die avontuur wat dt veronderstel is om te wees. Jy moet opsaal en koers kies na jou siel se onbekende hinterland, na die wilde, ongerepte streke van jou manwees en daar jou ontwykende prooi gaan soek.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Need to be Right (eBook) by John Eldredge
Cover of the book The Big Story Bible (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Wings like Eagles (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Dié kant van die hemel by John Eldredge
Cover of the book Verby grense (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by John Eldredge
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Tweets for My Tweetheart (eBook) by John Eldredge
Cover of the book God hoor jou by John Eldredge
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Busy People (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Gideon se geskenk by John Eldredge
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Seasons of Blessing by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy