Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek)

Hoe die gelowige gebede van vroue hulle gesinne kan beskerm en 'n gemeenskap kan help verander

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415331347
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415331347
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In die Bybel kan God nie die gebed van ’n Goddelike vrou weerstaan nie, en ’n Goddelike vrou kan dit nie weerstaan om met God te kommunikeer nie. Vroue se gebede het geweldige krag om God se hart aan te raak, God se hand te beweeg, God se gedagtes te verander en God se guns te wen. Perry Stone neem jou op ’n toer van die gebedslewens van verskeie Bybelse vroue om jou te wys hoe om doeltreffend vir jou familie te bid. Deur te fokus op Ragab se storie, wat se verbond met God gesimboliseer word deur ’n bloedrooi draad wat by haar venster uithang, gee hy spesifieke, praktiese gebede en voorbeelde wat jou sal help om jou geestelike outoriteit op te neem om jou gesin veilig te hou. Jy sal die volgende ontdek: Vier geestelike waarhede wat elke moeder kan gebruik; Vyf gebede vir wanneer jou gesin in die moeilikheid is; Hoe om jou kinders vir hulle roepings voor te berei; Hoe om te bid om jou verlore seuns en dogters terug te bring huis toe; Hoe om Satan se vestings oor jou bloedlyn te verbreek, en baie meer. Jou bloedrooi tou is jou geloof wat aan ’n belofte vashou wanneer die stad besig is om te skuk en die mure om jou begin inval. Jou bloedrooi tou is jou gebed wat jou gesin teen gevegte van buite beskerm. Jou bloedrooi tou is wat jy om jou geliefdes bind, deur vas te hou aan die tou, vas te hou aan jou gebede en belydenisse, totdat jy hulle uit die put van wanhoop en verwoesting gelig is. Met behulp van een stap van geloof – ’n rooi tou wat uit ’n venster hang – word ’n family se nalatenskap gevorm. Dit is tyd om dieselfde met joune te doen.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Perry Stone
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Perry Stone
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Die pad na Weerbegin by Perry Stone
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Perry Stone
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Perry Stone
Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by Perry Stone
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Sononder (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy