n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek)

Verander jou tiener se gesindheid en gedrag in vyf dae

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781431606283
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 5, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781431606283
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 5, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Gister was daar ’n liefdevolle kind in jou huis; vandag is daar ’n vreemde wese in sy plek – een wat nukkerig is, oë-rol tot ’n kuns vervolmaak het en jou radeloos het. Ouers staan verstom oor hierdie metamorfose van kind na tiener. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad. Hy wys ouers met ’N NUWE TIENER TEEN VRYDAG hoe om tieners toe te rus met wat hulle nodig het vir die lewe (soos integriteit, om die regte ding te doen en mense te respekteer) by die huis, by die skool en in die volwasse lewe. Soos in sy vorige topverkopers, ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG, ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG en ’N NUWE JY TEEN VRYDAG, belowe dr. Leman in hierdie boek ook resultate binne vyf dae. Die boek sluit ook ’n uitstekende afdeling in met vrae en praktiese antwoorde.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Gister was daar ’n liefdevolle kind in jou huis; vandag is daar ’n vreemde wese in sy plek – een wat nukkerig is, oë-rol tot ’n kuns vervolmaak het en jou radeloos het. Ouers staan verstom oor hierdie metamorfose van kind na tiener. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad. Hy wys ouers met ’N NUWE TIENER TEEN VRYDAG hoe om tieners toe te rus met wat hulle nodig het vir die lewe (soos integriteit, om die regte ding te doen en mense te respekteer) by die huis, by die skool en in die volwasse lewe. Soos in sy vorige topverkopers, ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG, ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG en ’N NUWE JY TEEN VRYDAG, belowe dr. Leman in hierdie boek ook resultate binne vyf dae. Die boek sluit ook ’n uitstekende afdeling in met vrae en praktiese antwoorde.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book God Listens to You by Kevin Leman
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Kevin Leman
Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book The Bottom Line by Kevin Leman
Cover of the book Lists for Loving by Kevin Leman
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book No Compromise (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Busy People (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy