Die krag van die Heilige Gees (eBoek)

Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hand. 2:2

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431607846
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 15, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431607846
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 15, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het. DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES is ’n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ’n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het. DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES is ’n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ’n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book The Blessed Christian Life (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Angus Buchan
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Gideon se geskenk by Angus Buchan
Cover of the book Discover Who You Really Are by Angus Buchan
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Angus Buchan
Cover of the book Seasons of Blessing by Angus Buchan
Cover of the book In God's Embrace by Angus Buchan
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Angus Buchan
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Angus Buchan
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy