Die weg van die ongetemde hart

n Padkaart vir 'n man se reis

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415317617
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415317617
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Elke man het ‘n behoefte om geken te word – en homself te ken – as ‘n ware man. Om by hierdie punt te kom, is daar ‘n oer-oue pad wat elke man (en seun) moet loop, ‘n inisiasie wat hy moet voltooi om die twee vrae te beantwoord wat in sy hart brand: Wat verg dit om ‘n ware man te wees? En: Is ek ‘n ware man? Ons leef in ‘n era waar baie mans (en seuns) vaderloos voortsukkel. Daar is nie genoeg ervare mans wat hulle kan help om deur die lewe se avonture, swaarkry en hoogtepunte as mans gevorm te word nie. Dus strompel hulle op hul eie voort, geteister deur knaende onsekerheid wat lei tot vrees, woede, verveling en baie vorme van verslawing. Maar daar is ‘n alternatief. ‘Ons is nie veronderstel om die lewe op ons eie te prober uitpluis nie’, se John Eldredge. ‘God wil ons Pa wees. Hy wil ons gids wees op die manlike reis. Selfs al het jy nie ‘n vaderfiguur gehad nie, kan God die gebeure in jou lewe gebruik om jou in te lyf as ‘n man. En Hy wil pa’s wys hoe om dit vir hul seuns te doen.’ Die weg van die ongetemde hart is ‘n padkaart vir die manlike reis. Dit sal jou lei om die man te word wat jy diep in jou hart wil wees – een wat weet hy is ‘n man en wat leef vanuit daardie diep, onwrikbare oortuiging. Dit maak nie saak hoe oud jy word nie. Jou Pa is reg om jou op die reis na ware manwees te neem. Want jy is sy seun.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Liefde revolusie by John Eldredge
Cover of the book Pippie (eBook) by John Eldredge
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Eendag (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Wees mooi vir altyd by John Eldredge
Cover of the book Sukses vir elke dag by John Eldredge
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by John Eldredge
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by John Eldredge
Cover of the book Life After Death & Heaven and Hell by John Eldredge
Cover of the book Die verlange (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Is Jesus genoeg? (eBoek) by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy