Vyftien minute (eBoek)

n Roman

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Vyftien minute (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415326893
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415326893
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, bewys in Vyftien minute waarom sy een van die wêreld se gunsteling romanskrywers is met ’n treffende verhaal oor die prys en opofferings van roem. Vyftien minute vertel die verhaal van Zack Dylan, ’n aantreklike drie-en-twintigjarige met ’n groot droom. Hy wil graag op spoggeleenthede vir rekord-gehore sing en sal enigiets doen om dit te bewaarheid. Maar Zack het ook ’n belofte gemaak aan sy meisie, Reese, wat versoek het dat hy deelneem aan die gewilde realiteitsreeks, Vyftien minute. Saam met hierdie belofte het hy haar verseker dat roem nooit in die weg van sy verhouding met God sal kom nie. Zack raak oornag een van die land se gewildste deelnemers en word vergelyk met ’n jong Tim McGraw. Soos wat sy gewildheid toeneem, word hy gevra om sy geloof te verswyg en nie sy oortuigings bekend te maak nie. Maar op die kruin van sy sukses laat sy keuses hom op die rand van ’n persoonlike tragedie. Sal hy betyds die gevaarligte van roem raaksien? Of sal hy alles waarvoor hy eens lief was opgee vir vyftien minute van roem? Vyftien minute verken opofferings, karakterbou in moeilike tye en die prys wat jy kan betaal vir roem en rykdom – treffend vertel soos net Karen Kingsbury kan.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Chai Tea and Ginger Beer (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Karen Kingsbury
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Karen Kingsbury
Cover of the book In God's Embrace by Karen Kingsbury
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book ’n Lint in die wind by Karen Kingsbury
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Kies liefde ... (Gebedeboek) (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Karen Kingsbury
Cover of the book Reik na goud by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy