Wen die stryd in jou gedagtes

100 Dagstukkies wat jou denke sal vernuwe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415317969
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415317969
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Voel dit soms of die lewe jou onkant vang? Pak twyfel en verwarring jou ook soms beet? Ons almal voel soms asof ons onder ‘n aanval gebuk gaan, en dit, skryf Joyce Meyer in haar trefferboek, Wen die stryd in jou gedagtes, is presies wat gebeur. Daar ontstaan ‘n stryd in ons gedagtes en die vyand sal elke wapen tot sy beskikking gebruik om ons uitkyk op die lewe te vertroebel en ons verhouding met God te versuur. Daar is egter hoop. Ons het die mag ontvang om terug te veg – een dag op ‘n slag. Om ons toe te rus vir hierdie stryd, het Joyce Meyer 100 dagstukkies uit haar trefferboek ontwikkel en saamgevat in hierdie opwindende gelyknamige bundel, Wen die stryd in jou gedagtes dagstukkies. In hierdie 100 dagstukkies help Joyce ons om: • Die verwronge denke van die vyand te identifiseer • Destruktiewe gedagtepatrone doeltreffend te beheer • Oorwinning in die vernuwing van ons denke te behaal Wen die stryd in jou gedagtes bied kort, kragtige boodskappe wat jy daagliks kan lees. Word versterk en oorwin die stryd in jou gedagtes!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Daaglikse wysheid vir leiers by Joyce Meyer
Cover of the book LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Every Day with God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Wonderwerke by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy