Die Brug

n Roman

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die Brug by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415323038
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 11, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415323038
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 11, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Waarom gebeur wonderwerke en tweede kanse altyd gedurende Kerstyd? Die Brug, 'n splinternuwe roman deur die New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury, vertel die hartroerende verhaal van twee paartjies wat liefde en betekenis in 'n boekwinkel gevind het en wat geraak is deur die soort wonderwork wat slegs tydens Kerstyd plaasvind - die wonderwerk van 'n tweede kans. Kelly Allen woon in Portland, maar het haar hart verloor in Franklin waar sy vyf jaar gelede die man agtergelaat het wat sy nog nooit kon vergeet nie. Ná 'n aantal jare weg, woon Kade Henderson nou weer in Franklin. Hier herleef hy die verlede in 'n klein boekwinkel, Die Brug, en onthou hy die baie ure wat hy en Kelly daar deurgebring het. Kade en Kelly se gunstelingboekwinkel is egter in die moeilikheid. Vir 30 jaar het Jerry en Donna Barton Die Brug bestuur, maar in Mei het die honderd-jaar vloed deur die winkel gestroom en bykans elke winkel op die dorp verwoes. Moedeloos en sonder antwoorde ry Jerry deur 'n sneeustorm met die idee om sy eie lewe te neem. Maar voor hy 'n besluit kan neem, verloor hy beheer van die motor en tref sy motor 'n paal. Skielik, in die aansig van tragedie, begin wonderwerke plaasvind. Karen Kingsbury lewer 'n klassieke, hartroerende verhaal oor die honderd-jaar vloed, verlore liefde en die kosbaarheid van vriendskap.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Daniel Obeys God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Is Jesus genoeg? (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Karen Kingsbury
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Karen Kingsbury
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wen met gesindheid by Karen Kingsbury
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Lists for Living by Karen Kingsbury
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy