Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek)

30 dae tot 'n kragtiger gebedslewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431607358
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 13, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431607358
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 13, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Elkeen kan ’n doelgerigte lewe met vervulling hê as hulle hul hartsbegeertes en bekommernisse met God deel en sy liefde en leiding ontvang wanneer hulle met Hom in gebed tree. In WEES ’N VROU VAN GEBED – GEBEDEBOEK deur Stormie Omartian is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid en ware sukses te vind. En dit kan net bereik word deur ’n intieme gebedsverhouding met God. In hierdie handige sakpas-boekie sal lesers gebede kry wat: • hul gedagtes en gevoelens sal aanraak; • hulle sal help om in God se teenwoordigheid sy wil vir hul lewe te verstaan; • hulle leer om God te loof en te prys deur sy Woord te leer ken. Elke gebed in hierdie boekie het ook ’n teksvers waaraan lesers deur die dag kan dink. Elkeen kan nóú die krag van ’n biddende lewe ontdek. Die gebede in hierdie boeke is voorheen uitgegee onder die titel DIE KRAG VAN ’N BIDDENDE LEWE – GEBEDEBOEK.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Peace in His Presence (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Women (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Fontein vir ’n vlugteling by Stormie Omartian
Cover of the book Liefde en stryd by Stormie Omartian
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Stormie Omartian
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Stormie Omartian
Cover of the book New Every Morning (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Signposts to Spirituality by Stormie Omartian
Cover of the book So lief het God die wereld gehad ... (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book n Donker dag in September (eBoek) by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy