Ek behoort aan die Kerk (eBoek)

Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Church
Cover of the book Ek behoort aan die Kerk (eBoek) by Thom S. Rainer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Thom S. Rainer ISBN: 9781431613434
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 5, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Thom S. Rainer
ISBN: 9781431613434
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 5, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend. Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek: 1. Ek sal ’n werkende kerklidmaat wees 2. Ek sal ’n kerklidmaat wees wat verenig 3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie 4. Ek sal vir my kerkleiers bid 5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees 6. Ek sal kerklidmaatskap as ’n geskenk beskou Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas. EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat ’n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wêreld kan maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Thom S. Rainer
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book Geliefde Rebel by Thom S. Rainer
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Thom S. Rainer
Cover of the book Finding rest in God's love by Thom S. Rainer
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Thom S. Rainer
Cover of the book Tornado by Thom S. Rainer
Cover of the book Living in God's Love by Thom S. Rainer
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Thom S. Rainer
Cover of the book Eersteling (eBoek) by Thom S. Rainer
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Thom S. Rainer
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book Daniel Obeys God (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book Invitations to Abundant Life by Thom S. Rainer
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Thom S. Rainer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy