In pas met God se wil (eBoek)

Avonture in die soek en vind van God se wil

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Stephan Joubert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephan Joubert ISBN: 9781431605064
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 20, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephan Joubert
ISBN: 9781431605064
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 20, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Stephan Joubert plaas in IN PAS MET GOD SE WIL die kollig op verskillende aspekte van God se wil wat vir ons soms so moeilik is om te begryp. Hierdie unieke publikasie bestaan uit 2 dele. Deel 1 bied 25 stellings oor God se wil met kort verduidelikings daarvan. Hierdie stellings skep die raamwerk waarbinne God se wil verstaan en bespreek word in deel 2. Hierdie tweede deel bied 31 Skrifgedeeltes met oordenkings wat oor verskillende fasette van God se wil handel. Elke oordenking het ook vrae waaroor die leser kan nadink. Die aspekte wat bespreek word, sluit in: • Doen God net wat Hý wil? • God se wil in die wêreld en geskiedenis • God se wil en twyfel en kritiese vrae IN PAS MET GOD SE WIL wys hoe ons ook ten opsigte van God se wil in pas met ons Vader kan kom vir ’n vertrouende, gelowige wandel saam met Hom.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Stephan Joubert plaas in IN PAS MET GOD SE WIL die kollig op verskillende aspekte van God se wil wat vir ons soms so moeilik is om te begryp. Hierdie unieke publikasie bestaan uit 2 dele. Deel 1 bied 25 stellings oor God se wil met kort verduidelikings daarvan. Hierdie stellings skep die raamwerk waarbinne God se wil verstaan en bespreek word in deel 2. Hierdie tweede deel bied 31 Skrifgedeeltes met oordenkings wat oor verskillende fasette van God se wil handel. Elke oordenking het ook vrae waaroor die leser kan nadink. Die aspekte wat bespreek word, sluit in: • Doen God net wat Hý wil? • God se wil in die wêreld en geskiedenis • God se wil en twyfel en kritiese vrae IN PAS MET GOD SE WIL wys hoe ons ook ten opsigte van God se wil in pas met ons Vader kan kom vir ’n vertrouende, gelowige wandel saam met Hom.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Redeeming the Past by Stephan Joubert
Cover of the book Take Charge in Times of Challenge by Stephan Joubert
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Stephan Joubert
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Stephan Joubert
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by Stephan Joubert
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Stephan Joubert
Cover of the book Jy kan weer begin (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Life After Death & Heaven and Hell by Stephan Joubert
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Busy People (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Stephan Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy