Deurdrenk my met liefde

Ontgin die bron van ware vreugde

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415316382
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415316382
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Dit is maklik om in vandag se besige lewenstyl uit die oog te verloor wat die kern van jou lewe as ‘n gelowige is – God se liefde vir jou en sy opdrag om in liefde uit te ryk na ander. Topverkoper-skrywer Joyce Meyer wys jou in Deurdrenk my met liefde op die volgende: ‘Jy kan nie iets gee wat jy nie het nie!’ Baie mense wat probeer om in die liefde van God te leef, doen dit in hul eie krag. Hulle kan nie God se liefde demonstreer nie, want hulle staan nooit stil om dit self te ontvang nie. In Deurdrenk my met liefde deel Joyce Meyer Bybelse insigte en illustrasies uit haar persoonlike ervaringe oor hoe God haar lewe verander het. Sy stel jou bekend aan ‘n lewe gevul met God se liefde - liefde wat jou nie net sal seën nie, maar jou ook sal motiveer om ander lief tê he. God is liefde en om lief te hê en geliefd te wees is die kern van die lewe. Leer hoe om waarlik God se onvoorwaarkelike liefde vir jou te aanvaar en in sy liefde te wandel soos Jesus dit gedoen het. Ontdek die soete vrede, diep geluk en krag wat tesame met die wil sal kom om te se: ‘Here, … deurdrenk my met liefde.’

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lewe met vreugde by Joyce Meyer
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Life After Death & Heaven and Hell by Joyce Meyer
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Joyce Meyer
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Joyce Meyer
Cover of the book 101 Prayers for My Daughter (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die storie (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Onstuitbaar (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Conversations with God (eBook) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy