n Dogter na God se hart (eBoek)

Help jou dogter om die vrou te word wat God wil he sy moet wees

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Elizabeth George, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth George ISBN: 9781431607518
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 13, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Elizabeth George
ISBN: 9781431607518
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 13, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou. Sy wys ma’s onder andere: • hoe om ’n geestelike voorbeeld te stel • hoe belangrik dit is om vir haar dogter te bid • hoe om haar dogter te leer oor God se Woord en hoe waardevol hulle kerklewe kan wees • hoe om haar dogter se sosiale groei aan te help Vrae en doelwitte aan die einde van elke hoofstuk sal ma’s aanmoedig en help om beginsels by hul dogters tuis te bring. Elke ma sal in ’N DOGTER NA GOD SE HART nuwe maniere ontdek om die verhouding met haar dogter te versterk en haar voor te berei om ’n vrou na God se hart te word.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou. Sy wys ma’s onder andere: • hoe om ’n geestelike voorbeeld te stel • hoe belangrik dit is om vir haar dogter te bid • hoe om haar dogter te leer oor God se Woord en hoe waardevol hulle kerklewe kan wees • hoe om haar dogter se sosiale groei aan te help Vrae en doelwitte aan die einde van elke hoofstuk sal ma’s aanmoedig en help om beginsels by hul dogters tuis te bring. Elke ma sal in ’N DOGTER NA GOD SE HART nuwe maniere ontdek om die verhouding met haar dogter te versterk en haar voor te berei om ’n vrou na God se hart te word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book My Little Book of Series (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Living in the Light of His Love by Elizabeth George
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Elizabeth George
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Elizabeth George
Cover of the book Between the Covers by Elizabeth George
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Waar die wolke eindig by Elizabeth George
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Vrygelaat by Elizabeth George
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Elizabeth George
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy