Kind van die lig

Waar nuwe lewe liefde bring

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Kind van die lig by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415311325
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 21, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415311325
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 21, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Vita Sharp se lewe is in chaos gedompel. Haar man, Robert, het dit laat lyk asof hy dood is om uit sy finansiële verknorsing te kom. Maar die polisie vind gou uit dat hy nog leef en nou sit hy wie weet waar en sy moet maak of sy nie weet wat aangaan nie. Siek van angs voer sy sy opdragte uit en verwag hom om elke hoek en draai. Robert het die mag in sy hande, hy pers haar af met ’n aaklige fout uit haar verlede wat haar soos ’n nagmerrie agtervolg en wat sy nie kan uitwis nie. Snags kruip Vita weg in haar werkskamer en kyk deur die venster na die vallei waar lig en duisternis hulle teen mekaar afspeel. Sy voel alleen en bang en kan met niemand praat nie. Selfs die Here is ver, so voel dit vir haar. Kind van die Lig is ’n verhaal van keuses wat mense teen wil en dank moet maak om te oorleef en die gevolge wat dit meebring, gevolge soos verlies en verlange, maar ook van liefde wat nuwe lewe kan bring. Die gewilde karakters van Venster vir die Son is terug in ’n boek wat jy nie sal kan neersit as jy eers begin lees nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Soos saad op die wind by Helena Hugo
Cover of the book Die ongetemde hart by Helena Hugo
Cover of the book God van wonders (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Bedtime Tales (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Blessings of Grace (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Helena Hugo
Cover of the book The A to Z of Names (Revised and Expanded Edition) by Helena Hugo
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Verder met Vrede by Helena Hugo
Cover of the book Jordan se wens by Helena Hugo
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book 101 Prayers for My Daughter (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy