Jordan se wens

Wanneer ware liefde opdaag

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Jordan se wens by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415317778
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 12, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415317778
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 12, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Jordan Wright is ’n lewenslustige seuntjie – soms tot sy ma se groot frustrasie – en hy wil bitter graag ’n pappa hê. Hy besluit om vir God ’n briefie te skryf en te vra vir ’n pappa vir Kersfees. Megan Wright is ’n suksesvolle prokureur in New York, maar wat haar persoonlike lewe betref is sy ongelukkig en sinies. Na ’n liefdelose huwelik en die dood van haar man is sy oortuig dat ware liefde haar nie beskore is nie, en glo sy nie meer in God se vermoë om haar omstandighede te verander nie. Wanneer sy haar seun se briefie aan God ontdek, skryf sy hom in by Helende Harte, ’n mentorskap-program vir kinders wat ’n ouer verloor het. Casey Cummins is steeds in rou na sy vrou en hul baba se tragiese dood drie jaar vantevore. As deel van sy soeke na hoop en genesing sluit hy aan as mentor by die Helende Harte-program, waar hy Jordan en sy ma ontmoet. Aan die begin sien Megan vir Casey slegs as ’n gawe man wat vir haar seun iets kan beteken. Sy het geen idee dat dit die begin is van ’n antwoord op hul gebede en die verwesenliking van ’n klein seutjie se diepste wens nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Vind rus in God se liefde by Karen Kingsbury
Cover of the book Love that Heals by Karen Kingsbury
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Veilig by God by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef in God se wil (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die pad na Weerbegin by Karen Kingsbury
Cover of the book Hoop vir jou hart (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book God-controlled Thinking (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy