Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek)

God se Woord vir vandag

Nonfiction, Religion & Spirituality, Theology, Christianity, Christian Life
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan van der Watt, Francois Tolmie ISBN: 9781431612901
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan van der Watt, Francois Tolmie
ISBN: 9781431612901
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en verstaan te word nie. In ONTDEK DIE BOODSKAP VAN DIE NUWE TESTAMENT bespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op só ’n manier dat ’n leser ontdek wat die Nuwe Testament vandag vir gelowiges te sê het. In die eerste hoofstuk word gewys hoe die Nuwe Testament aansluit by en voortbou op belangrike gedagtes wat ’n mens reeds in die Ou Testament kry. Daarna volg ’n omvattende verkenning van die belangrike sake in die Nuwe Testament, soos: • Wie is God en wat doen Hy? • Hoe lyk die mens en die wêreld waarin hy leef? • Hoe moet gelowiges in die praktyk leef? • Wat doen die Heilige Gees alles? • Wat vertel die Nuwe Testament oor die einde? ONTDEK DIE BOODSKAP VAN DIE NUWE TESTAMENT ondersoek hoe die temas van die Nuwe-Testamentiese boodskap ineenskakel en uiteindelik ’n verstaanbare geheelbeeld vorm.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Blessings of Grace (eBook) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Want liefde maak lig by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Advance your life by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Is Jesus Christ Unique? (eBook) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Born to Win by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Eendag (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Jan van der Watt, Francois Tolmie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy