Want liefde maak lig

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Want liefde maak lig by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415322734
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 12, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415322734
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 12, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Sy voer ’n voortdurende stryd met haar liggaam en swak selfbeeld. Kan ’n nuutgevonde liefde haar leer om haarself te aanvaar soos Jesus elke mens liefhet en ons aanvaar? In Want liefde maak lig vertel die bekroonde skrywer, Helena Hugo, Isabelle Karsten se aangrypende verhaal. Isa is ’n aantreklike 35-jarige vrou van Florida Heuwels in Johannesburg wat haar lewe lank met ’n innerlike seer worstel - alles toe te skryf aan die enorme 160 kilogram wat sy weeg. Sedert haar ouers se dood is Isa van haarself afhanklik en is sy die persoonlike assistent van Johan Steyl, senior advokaat en oudkollega van haar pa. Toe sy seun, Johan junior, en die man op wie sy van kleins af heimlik verlief is, uit Amerika terugkeer en die aakligste aanmerkings oor haar voorkoms maak, bedank sy haar werk. Sy kry ’n pos by haar kollega, Amanda Nolte, se gemeente. Daar ontmoet sy die frisgeboude jeugpredikant, Adam Wiese, wat van haar hou en haar begin uitneem. Maar sy vertrou hom nie en dink hy kry haar net jammer. Sal Isa en Adam hul probleme kan oorkom, of sal die geraamtes in haar kas in die pad van ware geluk kom? Helena se uitstekende skryftalent en vermoë om ’n storie op ’n aangrypende wyse te vertel, maak hierdie ’n moet-lees boek vir elke fiksieliefhebber en sal die leser meesleur en boei tot aan die einde.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Waar die wolke eindig by Helena Hugo
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Blessings of Hope (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Helena Hugo
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Eiland van toevlug by Helena Hugo
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by Helena Hugo
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy