Populer (eBoek)

n Ware verhaal oor hoe die gejaag na gewildheid 'n lewe kan verwoes

Nonfiction, Family & Relationships, Adolescence, Kids, Religion, Christianity, Fiction - YA
Cover of the book Populer (eBoek) by Tindell Baldwin, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Tindell Baldwin ISBN: 9781431613960
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Tindell Baldwin
ISBN: 9781431613960
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende, rou insigte oor haar jongmeisie-reis deur hoërskool. Sy vertel van die plekke waarheen sy nooit beplan het om te gaan nie en die seer wat sy nie verwag het om te ervaar nie. Sy skryf helder en eerlik om enigiemand te help wat dit oorweeg om dieselfde pad te volg. POPULÊR is verdeel in twee dele – die een wat die skadukant van ’n jong meisie se lewe wys, en dan volg die ligkant waar sy vertel hoe sy teruggestrompel het na God en sy genade ontdek het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende, rou insigte oor haar jongmeisie-reis deur hoërskool. Sy vertel van die plekke waarheen sy nooit beplan het om te gaan nie en die seer wat sy nie verwag het om te ervaar nie. Sy skryf helder en eerlik om enigiemand te help wat dit oorweeg om dieselfde pad te volg. POPULÊR is verdeel in twee dele – die een wat die skadukant van ’n jong meisie se lewe wys, en dan volg die ligkant waar sy vertel hoe sy teruggestrompel het na God en sy genade ontdek het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Liefde revolusie by Tindell Baldwin
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Women (eBook) by Tindell Baldwin
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Tindell Baldwin
Cover of the book Liefde sonder beperkings (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book Die koms van die dier by Tindell Baldwin
Cover of the book In God's Embrace by Tindell Baldwin
Cover of the book Soos saad op die wind by Tindell Baldwin
Cover of the book GodMoments for Women (eBook) by Tindell Baldwin
Cover of the book Vyftien minute (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book Take Charge in Times of Challenge by Tindell Baldwin
Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by Tindell Baldwin
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book Waar die verlede leef (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book GodMoments for Moms (eBook) by Tindell Baldwin
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy