Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek) by Riekert Botha, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riekert Botha ISBN: 9781431611690
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Riekert Botha
ISBN: 9781431611690
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm vir ses jaar gebruik om vir mense die beste nuus ooit te verkondig. Elke hoofstuk in hierdie omnibus kyk na verskeie vrae rondom ʼn kwessie wat deel vorm van die Christen se daaglikse lewe en denkwêreld. Die gedeelte eindig dan met ʼn “pleister” of troosboodskap wat die seer rondom die bepaalde kwessie kan genees. Riekert bespreek relevante vrae wat gelowiges daagliks hoor of self vra, soos: “Hoekom moet ons bid as God in elk geval alles weet?”, “Hoekom het God Vigs toegelaat?” en “Gaan my troeteldiere hemel toe?” PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS, met sy meer as 90 geestelike pleisters, is ’n moet vir lesers. Die kort boodskappe het waarlik ’n kragtige impak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die reunie (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book Daily Light by Riekert Botha
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Riekert Botha
Cover of the book Treasures from God's Word by Riekert Botha
Cover of the book Waar die wolke eindig by Riekert Botha
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book Vergewe en word vry by Riekert Botha
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Riekert Botha
Cover of the book So lief het God die wereld gehad ... (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Riekert Botha
Cover of the book Signposts to Spirituality by Riekert Botha
Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by Riekert Botha
Cover of the book Jy is Bekoorlik by Riekert Botha
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Riekert Botha
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Riekert Botha
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy