Jy is Bekoorlik

Die Ware Hart van Vrouwees

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Jy is Bekoorlik by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415316542
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 28, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415316542
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 28, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ... Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van ’n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat ’n vreugde en ’n gawe moes wees, ’n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe ’n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart: • om deel te wees van ’n avontuur, • om mooi te wees, en • om bemin te word. Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig. Jy is bekoorlik! is nie nóg ’n stel reëls om te volg as jy ’n ‘goeie Christenvrou’ wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied. John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart™ be­dieninge, ’n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi). Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het ’n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Eersteling (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book My ABC Bible Storybook (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Every Day with God (eBook) by John Eldredge
Cover of the book LIRA (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Lloyd Cele by John Eldredge
Cover of the book Leef met selfvertroue by John Eldredge
Cover of the book God wants the best for you by John Eldredge
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Liefde en stryd by John Eldredge
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book The Bottom Line by John Eldredge
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Waar die verlede leef (eBoek) by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy