Speel en leer saam met Ben en Lisa

Fiction - YA
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by Hennie Stander, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Hennie Stander ISBN: 9781415316092
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 26, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Hennie Stander
ISBN: 9781415316092
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 26, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Om gereeld tyd saam met jou kinders deur te bring, is ’n belegging in hul toekoms. Lees die stories en werk stap vir stap saam deur die oefeninge in hierdie boek, en jy sal gou jou kind se vordering begin sien. Daar is 15 temas wat elk bestaan uit ’n storie met geestelike lesse en oefeninge vir taalverryking en fisiese ontwikkeling. Al die ­aktiwiteite is deeglik getoets en sal kinders help om skoolgereedheid te bereik, beter te onthou en duideliker te kommunikeer. Elke tema gee jou as ouer insig oor jou kind se vordering en sal jou help om sinvol met onderwysers oor jou kind se ontwikkeling te kan praat. Met die hulp van ’n span kenners wat gereeld met kinders werk, kan jy jou kind se leerproses versnel. Help jou kind só om sy /haar volle potensiaal te bereik.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Om gereeld tyd saam met jou kinders deur te bring, is ’n belegging in hul toekoms. Lees die stories en werk stap vir stap saam deur die oefeninge in hierdie boek, en jy sal gou jou kind se vordering begin sien. Daar is 15 temas wat elk bestaan uit ’n storie met geestelike lesse en oefeninge vir taalverryking en fisiese ontwikkeling. Al die ­aktiwiteite is deeglik getoets en sal kinders help om skoolgereedheid te bereik, beter te onthou en duideliker te kommunikeer. Elke tema gee jou as ouer insig oor jou kind se vordering en sal jou help om sinvol met onderwysers oor jou kind se ontwikkeling te kan praat. Met die hulp van ’n span kenners wat gereeld met kinders werk, kan jy jou kind se leerproses versnel. Help jou kind só om sy /haar volle potensiaal te bereik.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Hennie Stander
Cover of the book Advance your life by Hennie Stander
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Hennie Stander
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Hennie Stander
Cover of the book Kind van die lig by Hennie Stander
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Hennie Stander
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Hennie Stander
Cover of the book Leierskap sonder Grense by Hennie Stander
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Hennie Stander
Cover of the book Lloyd Cele by Hennie Stander
Cover of the book Prayers for Little Hearts (eBook) by Hennie Stander
Cover of the book Following Jesus by Hennie Stander
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Hennie Stander
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Hennie Stander
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Hennie Stander
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy