Wie het jou brein afgeskakel?

Verstaan die verskillende maniere waarop mans en vroue kommunikeer

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Dr Caroline Leaf, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dr Caroline Leaf ISBN: 9781415320662
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dr Caroline Leaf
ISBN: 9781415320662
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte. Mans en vrouens is nie dieselfde nie - ons dink, praat en gedra onsself nie dieselfde nie. Hierdie verskille is nie as gevolg van ons omgewing of opvoeding nie. Hulle is opsetlik deur God in ons ingebou. Wie het jou brein afgeskakel? sal jou leer hoe die verskil tussen manlike en vroulike breinfunksie gesonde verhoudings kan skep pleks van miskommunikasie en konflik. Dit is propvol insig wat jou die geheimsinnigheid rondom die teenoorgestelde geslag sal help verstaan, sowel as praktiese hulpmiddels wat vinnig jou verhoudings sal verbeter. Die kombinasie van dr. Leaf se wetenskaplike kennis en wysheid uit die Bybel maak Wie het jou brein afgeskakel 'n unieke, moet-lees boek oor 'n onderwerp wat ons almal aanraak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book My eerste book oor God by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Geliefde Rebel by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Bedtime Blessings for Girls (eBook) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Wandel met God (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Take Charge in Times of Challenge by Dr Caroline Leaf
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Dié kant van die hemel by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Die ongetemde hart by Dr Caroline Leaf
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy