More is Maandag (eBoek)

Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker "workout" sal gee

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Alette-Johanni Winckler, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alette-Johanni Winckler ISBN: 9781431611188
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Alette-Johanni Winckler
ISBN: 9781431611188
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG. Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas. MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG. Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas. MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Choose This Day by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Love that Heals by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book When the Holy Spirit Moves (eBook) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book It's Time (eBook) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Jy is 'n held by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Sononder (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Questions God Asks Us by Alette-Johanni Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy