Spreek lewe! (eBoek)

Ontsluit die krag van die Woord in jou lewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by John Osteen, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Osteen ISBN: 9781431610235
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 25, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: John Osteen
ISBN: 9781431610235
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 25, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik. Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van God se Woord in hul elkedagse lewe uit te oefen. Wanneer gelowiges die Woord van God bely, daarmee saamstem en daarin glo, openbaar wonderwerke hulle aan mense. SPREEK LEWE! se teks is in bruin gedruk en die boek is spesiaal bygewerk met ’n voorwoord en ’n oordenking aan die einde van elke hoofstuk deur John se seun Joel Osteen. Albei mans glo onwrikbaar dat as gelowiges dit waag om God te glo en eenvoudig sy Woord uitleef die moontlikhede eindeloos is.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik. Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van God se Woord in hul elkedagse lewe uit te oefen. Wanneer gelowiges die Woord van God bely, daarmee saamstem en daarin glo, openbaar wonderwerke hulle aan mense. SPREEK LEWE! se teks is in bruin gedruk en die boek is spesiaal bygewerk met ’n voorwoord en ’n oordenking aan die einde van elke hoofstuk deur John se seun Joel Osteen. Albei mans glo onwrikbaar dat as gelowiges dit waag om God te glo en eenvoudig sy Woord uitleef die moontlikhede eindeloos is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Goue leierskap by John Osteen
Cover of the book A Rushing Mighty Wind (eBook) by John Osteen
Cover of the book Is Jesus Christ Unique? (eBook) by John Osteen
Cover of the book Making Your Money Count by John Osteen
Cover of the book Peace in His Presence (eBook) by John Osteen
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Bible Promises for Your Every Need (eBook) by John Osteen
Cover of the book Gesels met God oor alles by John Osteen
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by John Osteen
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Destined for Growth by John Osteen
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by John Osteen
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by John Osteen
Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by John Osteen
Cover of the book Veilig by God by John Osteen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy