Gesels met God oor alles

Ervaar die krag van eenvoudige gebed

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Gesels met God oor alles by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415318119
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415318119
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Ons dink dikwels ons gebede voldoen nie aan al die vooropgestelde vereistes vir gebed nie. Maar, skryf Joyce Meyer in Gesels met God oor alles, gebed is baie eenvoudiger en makliker as wat ons dink. Mense bid dikwels meer as wat hulle van bewus is. Hulle kom nie eens agter dat hulle besig is om te bid nie omdat hulle vooropgestelde, wettiese idees het van wat hulle dink gebed moet wees. Hulle glo daar is sekere streng beginsels en reels wat nagekom moet word en voorwaardes en spesifikasies waaraan voldoen moet word om dit ware gebed te maak. In Gesels met God oor alles leer Joyce die leser egter om met nuwe oë na gebed te kyk – dat ‘n doeltreffende gebedslewe binne elkeen se bereik is! Ontdek saam met haar dat God nie gebed ingewikkeld gemaak het nie, maar dat dit eintlik heel eenvoudig is. Sy help die leser op ‘n eenvoudige, praktiese manier om: • Die ongelooflike krag van eenvoudige gebed to ontdek • Die vele aspekte van gebed te ontdek wat nodig is vir ‘n doeltreffende gebedslewe • Gebed ‘n integrale, maar opwindende deel van die alledaagse lewe en daaglikse roetine te maak • ‘n Oop kommunikasiekanaal na God te ontwikkel • Te leer dat verskillende seisoene en omstandighede in die lewe verskillende soorte gebed vereis

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Discover Who You Really Are by Joyce Meyer
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Joyce Meyer
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Graduates (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Everyday a New Beginning by Joyce Meyer
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Eiland van toevlug by Joyce Meyer
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Joyce Meyer
Cover of the book Anchors Set You Free by Joyce Meyer
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Joyce Meyer
Cover of the book Starting the Journey (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy