’n Tyd om lief te hê

’n Verhaal van onvoorwaardelike toewyding

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415317280
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415317280
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en ‘n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar – hul kinders se probleme end die politiek rondom John as voetbal-afrigter – kan hanteer. Maar dan gebeur die ondenkbare, wanneer ‘n motorongeluk hul lewens onderstebo keer… Die tragedie skud hul geloof, en die van hul kinders. Om te kan vergewe en te bly hoop op ‘n wonderwek, verg dat John en Abby opnuut ontdek en vashou aan die wat werklik belangrik is. Hulle is vasberade om saam aan te beweeg met hul lewens maar is saam voldoende vir ‘n toekoms wat gulle nooit voorsien het nie? “n Tyd om lief te hê is ‘n onvergeetlike verhaal van hoop en geloof – ontdek die krag van onvoorwaardelike liefde en toewyding, en die vermoë van ‘n almagtige God om ‘n tragedie in ‘n geleentheid te omskep.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Wings like Eagles (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Karen Kingsbury
Cover of the book Daniel Obeys God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die tuiskoms (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die hart by Karen Kingsbury
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Kans by Karen Kingsbury
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Lloyd Cele by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy