Neem beheer oor jou emosies

Hoe om bo jou gevoelens uit te styg

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415320402
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415320402
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Joyce Meyer is die skrywer van meer as tagtig boeke, almal geskryf met een doel voor oë – om gewone mense te help om hul volle potensiaal as Christene te bereik! In Neem beheer oor jou emosies rig Joyce haar fokus op emosies en gevoelens. Sy neem haar kennis van die Bybel en kombineer dit met die nuutste sielkundige navorsing om ’n omvattende gids te bied wat menslike emosies ondersoek, en raad gee oor hoe om hulle te beheer. Sy bied lewensbelangrike inligting oor die aspekte van emosies, insluitend: • Die vier persoonlikheidstipes en die rol wat hulle in lewensuitkyke speel • Die impak van stres op fisieke en emosionele gesondheid • Die krag van herinneringe • Die invloed van woorde op emosies • Vrees • Die voordele van geluk Joyce Meyer se fokus is gerig op Bybelse denke en taal en sy verander talle lewens en emosies op hierdie wyse. Haar aanhangers sal nie teleurgesteld wees in haar nuutste werk nie!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Sukses vir elke dag by Joyce Meyer
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Joyce Meyer
Cover of the book Live Joyfully by Joyce Meyer
Cover of the book Wings like Eagles (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Joyce Meyer
Cover of the book 88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book My first book about God by Joyce Meyer
Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by Joyce Meyer
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book The Big Story Bible (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy