Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek)

Oorwin enige stryd deur gebed

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431611713
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 9, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431611713
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 9, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Daar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wanneer dit by geestelike sake kom nie. Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN hoe om met krag en doelgerigtheid te bid. Die 12 praktiese hoofstukke bespreek temas soos: • ken jou Bevelvoerder en staan langs Hom • wees seker oor jou gesag in gebed • word ervare in jou geestelike wapens Naas die sterk gebed aan die einde van elke hoofstuk om lesers in gebed te lei, sluit Stormie die boek af met 20 spesifieke gebede vir geestelike oorlogvoering wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN is ’n moet-lees vir enigiemand wat gretig is om ’n gebedskryger te word en saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Stormie Omartian
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Born to Win by Stormie Omartian
Cover of the book Kruispad by Stormie Omartian
Cover of the book Leef liefde by Stormie Omartian
Cover of the book Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Vuurvas by Stormie Omartian
Cover of the book Somer (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book 558 Days (eBook) by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy