’n Leier soos Jesus

Maak die grootste leier jou rolmodel

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Ken Blanchard, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ken Blanchard ISBN: 9781415316801
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Ken Blanchard
ISBN: 9781415316801
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Waar vind ‘n mens ‘n rolmodel vir leierskap wat jou lewe kan verander? Jesus was die grootste leier ooit en ‘n rolmodel van hoe om ‘n dienende leier te wees. In ‘n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapkenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op ‘n reis om te leer om te lei soos Jesus dit gedoen het, Nadat Blanchard en Hodges vir jare na leierskap uit ‘n wereldse perspektief gekyk het, het hulle die leierskapbeginsels in die Bybel begin ontgin. Daar het hulle meer leierskapwysheid ontdek as wat hulle ooit van gedroom het. Ontdek saam met hulle die eienskappe van ‘n dienende leier en kry ‘n antwoord op die vraag: Hoekom moet ek ‘n leier soos Jesus wees? Word toegerus om te kan lei soos Jesus en beleef watter verskil dit in jou lewe asook die lewens van ander rondom jou maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Waar vind ‘n mens ‘n rolmodel vir leierskap wat jou lewe kan verander? Jesus was die grootste leier ooit en ‘n rolmodel van hoe om ‘n dienende leier te wees. In ‘n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapkenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op ‘n reis om te leer om te lei soos Jesus dit gedoen het, Nadat Blanchard en Hodges vir jare na leierskap uit ‘n wereldse perspektief gekyk het, het hulle die leierskapbeginsels in die Bybel begin ontgin. Daar het hulle meer leierskapwysheid ontdek as wat hulle ooit van gedroom het. Ontdek saam met hulle die eienskappe van ‘n dienende leier en kry ‘n antwoord op die vraag: Hoekom moet ek ‘n leier soos Jesus wees? Word toegerus om te kan lei soos Jesus en beleef watter verskil dit in jou lewe asook die lewens van ander rondom jou maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book God Cares for You (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Ken Blanchard
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book Kwelvrae wat tieners vra (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Ken Blanchard
Cover of the book Waiting on God (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book Choose to Change by Ken Blanchard
Cover of the book Jy is Bekoorlik by Ken Blanchard
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Graduates (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Ken Blanchard
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by Ken Blanchard
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy