Ingrypende genade (eBoek)

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781431602681
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 27, 2007
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781431602681
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 27, 2007
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar ’n goddelike mag verlos Mary sodat sy lewensveranderende hoop en liefde kan bring vir mishandelde vroue. Mary is geleerd en verlos, ’n kragtige stem in Amerika se hoofstad – vir die politieke elite sowel as ander vroue soos sy. Maar Mary het ook ’n verlede wat die politieke gemeenskap sal beskaam. Haar ervarings veroorsaak ’n verlammende vrees in haar, ongelowigheid, verslawing en promiskuïteit. By die kruispad in haar lewe verlos net een mag haar en gee haar ’n leeftyd se liefde en hoop. ’n Mag wat net Goddelik kan wees. INGRYPENDE GENADE is ’n aangrypende verhaal deur topverkoper-outeur Karen Kingsbury. Dit is ’n verhaal van hartseer en verlossing, van tragedie en genesing. Karen Kingsbury se lesers sal nie teleurgestel word nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book God wants the best for you by Karen Kingsbury
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Karen Kingsbury
Cover of the book God-controlled Thinking (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Bible Promises for Your Every Need (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Eiland van toevlug by Karen Kingsbury
Cover of the book Blinde Kol by Karen Kingsbury
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vyf tale van die liefde (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy