Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek)

Die Bybel uitgele vir eietydse toepassing

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Commentaries
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fika Janse van Rensburg, Marius Nel ISBN: 9781431608607
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 18, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
ISBN: 9781431608607
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 18, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Die Brug by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy