Die standvastige man (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn ISBN: 9781431604593
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 8, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
ISBN: 9781431604593
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 8, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS. Die fliek, wat ’n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is ’n wekroep vir pa’s om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing het. Hierdie boek bou voort op hierdie boodskap en daag mans van alle ouderdomme uit om hulle verantwoordelikheid as geestelike leier van hulle huisgesin, huwelik en kinders dapper en standvastig te aanvaar. DIE STANDVASTIGE MAN bespreek 12 voornemens oor hoe om die man te wees wat God jou geskep het om te wees, gee riglyne oor hoe om vir jou gesin te bid, lig die belangrikheid van seksuele reinheid uit, en bevat ook besprekingsvrae om mans te help om hulle verlede te verwerk, hulle opnuut toe te wy aan hulle verpligtings teenoor hulle vrou en kinders, en die toekoms in te gaan met duidelike en vaste voornemens.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book My eerste book oor God by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Vyf tale van die liefde (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Love that Heals by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book ’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Liefde en stryd by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Espresso for the Soul (eBook) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book A Journey through Loss (eBook) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Seasons of Blessing by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book 101 Prayers for My Daughter (eBook) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Geliefde Rebel by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy