Liefde en stryd

Die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Liefde en stryd by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415311301
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 28, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415311301
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 28, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wat John en Stasi Eldredge vir mans en vroue onderskeidelik beteken het met hul topverkoperboeke Die ongetemde hart en Jy is bekoorlik!, sal Liefde en stryd vir alle getroude paartjies beteken. In Liefde en stryd skryf die John en Stasi Eldredge openlik en eerlik oor hul eie huwelik en oor dit wat hulle die afgelope meer as vyf-en-twintig jaar deurgemaak het. Hulle erken self: Die huwelik is ongelooflik moeilik! John en Stasi raai paartjies aan om dit sommer aan die begin van hul huwelike te erken en sodoende die skande en verwarring daarvan uit die weg te ruim. Dis onvermydelik dat ons gebrokenheid as mense in die huwelik na vore sal kom. Dit beteken nie jy’t iets verkeerd gedoen nie. God wil jou huwelik gebruik om by kwessies in jou lewe uit te kom wat aandag nodig het. John en Stasi bespreek onderwerpe soos die volgende: ’n Volmaakte storm Die grootste geskenk wat jy kan gee Meer as net kamermaats Hoe om ’n reg te baklei Leer om lief te hê Liefde en stryd wys paartjies hoe om vir hul liefde en geluk te veg en doen ’n beroep op mans en vroue om hierdie avontuur wat God vir hulle het, aan te pak. Lees Liefde en stryd en ontdek die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by John Eldredge
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by John Eldredge
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by John Eldredge
Cover of the book The Family of Jesus (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by John Eldredge
Cover of the book n Nuwe man teen Vrydag (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Wanneer die Heilige Gees Werk by John Eldredge
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by John Eldredge
Cover of the book Every Day Filled with Grace by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy